在手机上保存,获得更好体验
Jae die lig uit my lyf uit,
Sê my wie besit al die strate in die dorp,
Ek wonder wanneer kry ek weer die geleentheid,
Vind n biekie vrede om my tyd te mors
Want vanaad haal ek hierdie kwaad uit jou uit,
Dis gevaarlik om my hart op jou hart te sluit,
So is altwee dodelik,
Jou rustig in my hart wil se goodbye,
Ek is petrol jy’s vuur gewoonlik,
Dit hangaf hoe die wind hierdie vuurtjie draai
Hou net jou lyf van my af,
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik
Skuif al jou teels uit my hart uit,
Dit maak dat jy aspris vir my wil val,
Hoekom is jy soos jy is want jy breek my,
Elke keer as ek dink wil ek vergeet,
Kry jou nie in my greep nie en dis so eenvoudig,
Niemand kan vir my preek nie,
Want dit is jy op my trou dag,
So is ons altwee dodelik,
Jou rustig in my hart wil se goodbye,
Ek is petrol jy’s vuur gewoonlik,
Dit hangaf hoe die wind hierdie vuurtjie draai
Hou net jou lyf van my af,
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik
Moenie naby haar staan nie sy is dodelik,
Sy is dodelik
Hou net jou lyf van my af,
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie,
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik
Moenie langer staan nie, sy is dodelik
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor want jy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik,
Moenie langer staan nie, sy is dodelik,