Gebore Om By Jou Te Wees-Juan Boucher

Gebore Om By Jou Te Wees

歌手:Juan Boucher

时间:2015-04-16

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Wys my h*e om jou lief te he Vertel my h*e om dit terug te se

Want daar is regtig niemand anders Regtig niemand anders soos wie jy is nie

Soos wie jy is nie Kry jy ook nog daai gevoel

As jy verstaan wat ek bedoel h*e kan jy dan seker wees dat ek en jy net so sal bly

Soos wat ons is Soos wat ons is

Elke uur wil ek net by jou wees

Aan jou voel aan jou vat alleen wees

Want ek droom elke dag ek wil dit he

Dat my hart net daar by jou sal le

En jy weet ek is daar as jy my soek

Om jou huil te verruil vir n glimlag

In my arms sal jy veilig wees

Ek's gebore om by jou te wees

Jy praat sag maar ek kan dit hoor Jy weet jy het met my kop getoor

Daar is n verte waar jy nie is nie En my lyf nie by joune is nie

Sal my hart kan rus Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees

Aan jou voel aan jou vat alleen wees

Want ek droom elke dag ek wil dit he

Dat my hart net daar by jou sal le

En jy weet ek is daar as jy my soek

Om jou huil te verruil vir n glimlag

In my arms sal jy veilig wees

Ek's gebore om by jou te wees

Ek's gebore om by jou te wees Want ek droom elke dag ek wil dit he

Ek's gebore om by jou te wees En jy weet ek is daar as jy my soek

Ek's gebore om by jou te wees In my arms sal jy veilig wees

Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees

Aan jou voel aan jou vat alleen wees

Want ek droom elke dag ek wil dit he

Dat my hart net daar by jou sal le

En jy weet ek is daar as jy my soek

Om jou huil te verruil vir n glimlag

In my arms sal jy veilig wees

Ek's gebore om by jou te wees

Elke uur wil ek net by jou wees

Aan jou voel aan jou vat alleen wees

Want ek droom elke dag ek wil dit he

Dat my hart net daar by jou sal le

En jy weet ek is daar as jy my soek

Om jou huil te verruil vir n glimlag

In my arms sal jy veilig wees

Ek's gebore om by jou te wees

In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees

展开显示全部歌词