Teenoorgestelde Liefde-Juan Boucher

Teenoorgestelde Liefde

歌手:Juan Boucher

时间:2017-10-13

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Teenoorgestelde Liefde - Juan Boucher

Written by:Juan Boucher

Is jou bloed beter as rose

Is n duidend angles

Beter as spoke

Haal die balk uit hou oor uit

Hou die mes in my

Want dis beter as rose

Is jou hart harder as syne

Hou jou trane droog

Huil jy oor myne

Ad n vuur tussen ons

Skielik gaan lê

Wil ek net dit vir jou sê

Het ons dieselfde harte gelyk gevang

Teenoorgestelde liefde maak my bang

Het ons dieselfde liefde steeds gevang

Teenoorgestelde poole trek mekaar aan

Is die huis so stil vir die rus wat jy wil hê

Teenoorgestelde liefde wat hier lê

N kamer vol gedagtes maak my bang

Teenoorgestelde liefde trek mekaar aan

Weet jy het my vas

Vas met jou woorde

Sal die stem joune wees

Die musiek die akkoorde

Die klavier is nou stil

Metronoom gee die tempo

Die musiek wat jou stem soek

Is jou hart harder as myne

Sal jou vingers syne los

Vat jy nou nou myne

Sal die vuur se lê

En my toelaat om te sê

Ek wil jou hier in my arm hê

Het ons dieselfde harte gelyk gevang

Teenoorgestelde liefde maak my bang

Het ons dieselfde liefde steeds gevang

Teenoorgestelde poole trek mekaar aan

Is die huis so stil vir die rus wat jy wil hê

Teenoorgestelde liefde wat hier lê

N kamer vol gedagtes maak my bang

Teenoorgestelde liefde trek mekaar aan

Weet jy het my vas

Vas met jou woorde

Sal die stem joune wees

Die musiek die akkoorde

Die klavier is nou stil

Metronoom gee die tempo

Die musiek wat jou stem soek

Ooh

Is jou hart harder as myne

Sal jou vingers syne los

Vat jy nou nou myne

Sal die vuur se vlamme lê

En my toelaat om te sê

Wil jou hier in my arms hê

Het ons dieselfde harte gelyk gevang

Teenoorgestelde liefde maak my bang

Het ons dieselfde liefde steeds gevang

Teenoorgestelde poole trek mekaar aan

Is die huis so stil vir die rus wat jy wil hê

Teenoorgestelde liefde wat hier lê

B kamer vol gedagtes maak my bang

Teenoorgestelde liefde trek mekaar aan

展开显示全部歌词