Angs Aanval (Explicit)-Fokofpolisiekar

Angs Aanval (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Angs Aanval (Explicit) - Fokofpolisiekar

Hoe lank

Hoe lank voor ons hier kan wegkom

Hoe anders is n

Hoeveel anders is n ander plek

Ons het dan dieselfde siekte

Ek heroorweeg die rol wat ek

In hierdie spel moet speel

Hierdie is die koorsang

Van ons middelmatigheid

Die pynvolle aanvaarding

Van ons onoorspronklikheid

Juig besmette asem uit

My moe longe uit

Verwerp die lewenslange stryd

Vir n plekkie in jou koninkryk

Moenie so fokkin verveeld lyk nie

Ek dog jy sal bly wees om te hoor

My onselfsekerheid

Het die beter van my gekry

Ek dog jy sou bly wees om te hoor

Jy ken nie die helfte daarvan nie

Moenie maak asof jy beter

My beter kan verstaan nie

Jy ken nie die helfte daarvan nie

展开显示全部歌词