Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) (Explicit)-Fokofpolisiekar

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) (Explicit) - Fokofpolisiekar

'N Oomblik is die wêreld werd

Maar net die eerste een

'N dier bly 'n dier

Gaan slaap as jy sal beter raak

As jy aan die slaap kan raak

'N dier bly 'n dier

Ek dink aan jou as dit reën

Ek dink aan jou as dit reën

Hierdie vier mure maak my naar

Is jy siek of sit jy aan

Die lied in my hart is 'n swane sang

Ek dink aan jou as dit reën

Ek dink aan jou as dit reën

Kwaad raak ons net vir mekaar

Mans bly seuns

Seuns wil mans wees

Ek sweer daar's iemand

Wat in die hoek staan

As ek my oë knip is sy

Weg soos my kinderdae

Ek dink aan jou as dit reën

Ek dink aan jou as dit reën

Ek is nie meer lief vir jou nie

Ek kon jou nie gelukkig hou nie

Beloftes breek

En styf vashou maak seer

Kwaad raak ons net vir mekaar

Mans bly seuns

Seuns wil mans wees

Deesdae vat dit langer

Om mense te leer ken

Deesdae vat dit langer

Om mense te leer ken

Eesdae vat dit langer

Om mense te leer ken

Deesdae vat dit langer

展开显示全部歌词