Tiny Town (Explicit)-Fokofpolisiekar

Tiny Town (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Tiny Town (Explicit) - Fokofpolisiekar

In wrede woede het ek die

Hand wat beheer gebyt

Verwyt myself op harder en

Harder grond neer gesmyt

Dis nou ek wat die leiband lei

Te veel verskeur om sulke

Argumente ernstig op te neem

Miskien is niks soos wat ek dink dit is nie

My greep op my geloof glip gereeld

My wonde wonder waar genesing kom vandaan

Soet slaap sonder sonde

Soet slaap sonder sonde

Soet slaap sonder sonde vanaand

Miskien is niks soos wat jy dink dit is nie

Jou greep op jou geloof glip gereeld

Jou wonde wonder waar genesing kom vandaan

Soet slaap sonder sonde vanaand

展开显示全部歌词