Wie het haar geleer oor liefde
Het sy gedink iemand lê dit voor haar neer
Ooo wind kan jy sien sy is te vrede
Sy ry soos sonder einde oor die see
Of al het ek al die kennis sonder liefde wens ek ek is niks
Wens ek ek is niks
Dis preisies wat liefde doen
Dit laat jou vlieg dit laat jou soen
Dit breek jou hart dit bring jou pyn
Dit maak jou sterk dit maak jou klein
Dis presies wat liefde doen
Dit laat jou glo dit laat jou bloei
Soos n roos in die seisoen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Sonder vlerke ek’s op die bodem
En niemand hoor as ek onder water skree
Die wêreld krimp hier om my diepste koma
En in n taal moet ek alles voor af leer
Of al het ek al die kennis sonder liefde wens ek ek is niks
Wens ek ek is niks
Dis preisies wat liefde doen
Dit laat jou vlieg dit laat jou soen
Dit breek jou hart dit bring jou pyn
Dit maak jou sterk dit maak jou klein
Dis presies wat liefde doen
Dit laat jou glo dit laat jou bloei
Soos n roos in die seisoen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen
Dis presies wat liefde doen