
在手机上保存,获得更好体验
Diep in jou woorde lê geheime.
Ek sal vashou tot die einde
om ons rigting weer te vind
En ons het gestap oor droë woestyne,
oor die berge, lee valleie, want jy het wat myne is
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het. Dis een of ander rede wat ek nodig het sal jy my nood wees
Maar jou hart klop in die suide
Jou ritme, my medisyne
Mmmmm
So sal jy my kom haal as ek in 'n skadu dwaal?
Sal jy my noord wees?
Die vuur in jou liefde vloei in strome en ek hardloop in jou drome.
Dis hoe tevrede ek met dit is
Daar's iets in jou silhoeët wat my lewe.
Jy draai hier rondom my as ek jou mis
Die tye is om te ewe uitgewis
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het
Dis een of ander rede wat ek nodig het sal jy my nood wees.
Maar jou hart klop in die suide
Jou ritme, my medisyne
Mmmmm
So sal jy my kom haal as ek in 'n skadu dwaal?
Sal jy my noord wees?
La la la la la la
My hart is verbind aan joune dis net een leeftyd wat ek en jy het.
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het. Dis een of ander rede wat ek nodig het sal jy my nood wees.
Maar jou hart klop in die suide. Jou ritme, my medisyne
Mmmmm
So sal jy my kom haal,
Bring vir my die vrede wat jou lyftaal het. Dis een of ander rede wat ek nodig het sal jy my nood wees.
Maar jou hart klop in die suide. Jou ritme, my medisyne.
So sal jy my kom haal as ek in 'n skadu dwaal? Sal jy my noord wees?
Sal jy my Noord wees?
Sal jy my Noord wees?