Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)-Andriette

Sewe Oseane (Akoestiese weergawe)

歌手:Andriette

时间:2015-07-31

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Sewe Oseane (七大洋) (Akoestiese weergawe) - Andriette

Written by:Rudi Claase

Die rivier in jou oë

Is blouer as blou

En ek glo

Dat ek deel van my lewe in jou

In jou toe gevou

Waar net

Ek en jy kan gaan

As die golwe teen my rotse slaan

Weet ek dat jy lanks my staan

Vir alteid

Sewe oseane se trane sal my

Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei

Want waar my hart se branders breek

Is die een wie weet wie ek is

Sewe oseane se water is min

Teen die eindelose seer

Waar ons liefde begin

En ewig groei

Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Getrou in my siel

Waterval op n wiel draai en draai

In die heel diepste diep van my hart

Net jy ken die pad wat onder my voete lê

As die goue sand sy duine ween

Kan ek water by jou leen

Vir alteid

Sewe oseane se trane sal my

Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei

Want waar my hart se branders breek

Is die een wie weet wie ek is

Sewe oseane se water is min

Teen die eindelose seer

Waar ons liefde begin

En ewig groei

Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

Sewe oseane se trane sal my

Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei

Want waar my hart se branders breek

Is die een wie weet wie ek is

Sewe oseane se water is min

Teen die eindelose seer

Waar ons liefde begin

En ewig groei

Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

En ewig groei

Jy's die oseaan waarin my liefde vloei

展开显示全部歌词