Lugsteuring (Explicit)-Fokofpolisiekar

Lugsteuring (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Lugsteuring (Explicit) - Fokofpolisiekar

Die toeskouers se breindood glimlae

Raak te veel vir my

Die pyn van verwaantheid

Martel al die murg

By my gebeendere uit

Vir almal wat onkundig is

Wees bly

Gee vir my jou siel

Of ek sal hom moet steel

Ek is seker maar net verveeld

Ek is seker maar net verveeld

Wat moet ek doen om weer

Lewendig te voel

Ohoooooooo

Ek is die haat wat jou forseer

Om jouself aan te rand

Ek is die pyn wat wegkruip

In als wat jy wil versteek

Ek is die wroeging in jou waansin

Die geluk wat jy wegeet

Ek is die een wat jou wil red

En dan martel

Wat is fout met my

Kan ek n professionele diagnose kry

Ek wil net nie verveeld wees in

Hierdie lewenslang

Kleedrepitisie nie

Is die monster wat jou jaag

Emosionele progressie

Is jy die enigste vyand van

Spirituele

Tegnologie

Ons oe is vervang met skerms

En ons siele met prentjies van

Die see

Daar's nog baie bier

Om te drink

En kak om te praat

Voor ons die wereld begin regmaak

My kop raas al vir dae

En my fokkin oe

Bly fokkin swaar

Daar's nog baie brein

Om te spoel

Voor die verlore gevoel

Gaan verdwyn

So hello toetssein

Toetssein

Toets my

展开显示全部歌词