Ontken Altyd Alles (Explicit)-Fokofpolisiekar

Ontken Altyd Alles (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Ontken Altyd Alles (Explicit) - Fokofpolisiekar

Vrede gevind

Met die teenstrydigheid wat in

Die are van my dorp versprei

Ek het te lank terug gedink

Te lank terug gesig gewys

Al my grense wat verskuif

Met my voete diep

Onder die slyk van stil rivier

Kop in wolke

Hande van dier

Dis net natuurlik so

Ek is net natuurlik hoog

Jy verdoof die deel

Wat tyd so skelm steel

Ek sal volgende jaar

Begin

Bedaar

Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou

Geweerloop teen die tempel

Nie in die mond nie

Onthou

Veels geluk met my vetraagsdag

Impulsiewe huiwering

As daar ooit n spesiale boodskap was vir my

Het ek dit mis gekyk

My liedjie van die jaar

Het ek perongeluk

Oorgetape

展开显示全部歌词