Af en Af-Kurt Darren

Af en Af

歌手:Kurt Darren

时间:2017-07-07

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Af en Af - Kurt Darren

Written by:Johan Oberholzer

Oesters sjampaign kerse op die kantlyn

Vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus

Versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie

Net jy en ek die wagte by die hek ek

Moes nou wraggies elke liewe toutjie trek

Om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie

En nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte

In die nag nag nag sag speel daai liedjie

Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net

Oh oh oh eh oh eh oh

Op op op en op gaan temperature

In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde

Dis 'n lekker lekker langskop

Om tussen deur die pale aand

Ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op

Daai mooi ring in die glas en as ek kyk na

Hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart

Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen

Jy my nog 'n keer en fluister saggies ja

In my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief

Maar nou begin die aksie liefie

Af af af en af gaan al ligte

In die nag nag nag sag speel daai liedjie

Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net

Oh oh oh eh oh eh oh

Op op op en op gaan temperature

In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde

Dis 'n lekker lekker langskop

Om tussen deur die pale aand

Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op

Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop

Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou

展开显示全部歌词