Spieeltjie-Bobby Van Jaarsveld
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla

Ek sien ‘n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se spieël

So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my

Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry

Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank

Ek wens ek was in ‘n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland

In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat's jou naam

In hierdie prentjie in my spieël is daar ‘n onbekende siel, maar dit bly my spieël

So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam

Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose ...

Die beelde verander soos die jare verbygaan

Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien

Spieëltjie, spieëltjie sê vir my...

Sal ek by jou my antwoord kry

Uit sprokiesland uit sprokiesland

展开显示全部歌词