My Alles-Bobby Van Jaarsveld
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Kom ons vat net die pad en gaan saam weg

Iewers waar daar niemand anders is

Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie

In my hart voel ek goed en voel dit reg

Ek's verslaaf aan naby aan jou wees

Verlief met hele lyf en gees

Ja, jy is my alles, alles, alles

Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie

Jy is my liefde

Jy's nie net my liefde

Jy is my hart

Jy's nie net my hart nie

Jy is my lewe

Jy's nie net my lewe

Jy is my alles, alles

Gee net in gee net oor gee jouself vir my

Sodat ek als van jou kan hê

Jou als kan wys wat in my lê

Ek kan nie wag, jy's die krag wat my hart dryf

Ek's in die donker sonder jou

My laaste kers brand ek ook nou

Want jy is my alles, alles, alles

Ja, jy is my alles, alles, alles

Jy's nie net my vriend nie

Jy is my liefde

Jy's nie net my liefde

Jy is my hart

Jy's nie net my hart nie

Jy is my lewe

Jy's nie net my lewe

Jy is my alles, alles

My alles, alles

My alles, alles

Jy's nie net my vriend nie

Jy is my liefde

Jy's nie net my liefde

Jy is my hart

Jy's nie net my hart nie

Jy is my lewe

Jy's nie net my lewe

Jy is my alles, alles

Ja, jy is my alles, alles, alles

展开显示全部歌词