Want As Ek Droom-Karen Zoid

Want As Ek Droom

歌手:Karen Zoid

时间:2010-10-29

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Want as ek droom - Karen Zoid

Written by:Karen Zoid/Sean Bu

As ek staan staan ek alleen

Ek wonder weer wat nou

Ek wil meer as net oorleef

Die einde kom so gou

Elke keer wat ek weer probeer

En oor begin weet ek ek sal moet

Elke maal weer die prys betaal

Jy lag my uit en ek maak my o toe

Want as ek droom voel ek die oomblik

Want as ek droom is ek al daar

Want as ek droom is als vergete

Want as ek droom kan ek weer staan

Net as ek droom mmmmm net as ek droom

Ek sal val ek sal opstaan

Selfs al kry ek seer

Waars die deur wat oop sal gaan

Die kans wat ek begeer

Nog 'n keer wat ek weer probeer

En oor begin my voete ken die pad

Elke maal sal ek die prys betaal

Jy lag my uit en ek maak my o toe

Want as ek droom voel ek die oomblik

Want as ek droom is ek al daar

Want as ek droom is als vergete

Want as ek droom is als volmaak

Gee my 'n kans om myself te kan wees

Gee my 'n kans om te gee

Gee my 'n kans om my droom uit te leef

Gee my 'n kans gee my 'n kans gee my 'n kans

Want as ek droom voel ek die oomblik

Want as ek droom is ek al daar

Want as ek droom is als vergete

Want as ek droom kan ek weer staan

Net as ek droom net as ek droom net as ek droom

展开显示全部歌词