Jan-Karen Zoid
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Ek het in jou vas geloop, na vyf jaar

Almal het gekuier in die ou bar

En toe's dit jy, met jou wyn

en jou cool- job, in Kaapstad

Dis jy wat so paint

en jy skilder mooi skaduwees

En jy vra vir my

"kan ek vir jou iets kry om te drink."

En jy kyk vir my

en ek voel asof jy weet wat ek dink

Ek's bly dat jy met my kom praat het

Gaan uit en maak jou verskil

Jy weet dat ek uitgelaat is

en dis die rede hoekom ek saam met jou kan chill

Ons almal vat maar wat ons kry

Daar's 'n plek vir jou en my

in die hoek tussen gister en vandag

Maak jou los, hou nou vas aan my

Al die spore van my woorde, van my woorde

Word verlore

En ons skoene keer die skerpioene

Ek stuur vir jou 'n duisend soene

Onheil steeds in my vermoede

geraamtes hang in die verlede

Ek kan onthou

Ek kan onthou

Ek kan onthou

Ek kan onthou

Ek kan onthou

Ek kan onthou

Ek kan onthou

onthou van jou

Jan, jy's 'n beautiful man, jy sal baie vêr gaan

Al is die wêreld krom en skeef, dink ek jy sal oorleef

want jy's sag maar jy's trots, onthou dit as jy kan

展开显示全部歌词