In my drome sien ek jou (Remastered)-Heintje Simons
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

In my drome kom jy kuier

as ek sluimer elke aand

dan vergeet ek al my sorge

want ek weet my noointjie is weer byderhand

Saggies waai die koele windjie

sing van tye lank verby

so gelukkig was ons dae

en ek hoop eendag is jy weer hier by my

In my drome sien ek jou

wonderskoon is jy vir my

In my drome sien ek jou

drome o so soet

Sierlik sweef ons bymekaar

in ons towerland so skoon

alles om ons wonderbaar

hier wil ons woon

In my drome kom jy kuier

as ek sluimer elke aand

dan vergeet ek al my sorge

want ek weet my noointjie is weer byderhand

Saggies waai die koele windjie

sing van tye lank verby

so gelukkig was ons dae

en ek hoop eendag is jy weer hier by my

In my drome sien ek jou

wonderskoon is jy vir my

In my drome sien ek jou

drome o so soet

Sielik sweef ons bymekaar

in ons towerland so skoon

alles om ons wonderbaar

hier wil ons woon

展开显示全部歌词