100 Duisend Perde-Touch Of Class

100 Duisend Perde

时间:2018-05-25

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

100 Duisend Perde - Touch Of Class

Lyrics by:Michael de Lange

Composed by:Michael de Lange

Die gallop van 'n honderd duisend perde

Dis die ego wat die kraanse ons gee

Dis die roepstem

Die antwoord wat die Vader ons gee

'N Nasie sonder leiding

Wat smag na ons volk se vrede

In herhinnering van ons vaders

Deur hul bloed en hul sweet wat steeds in ons leef

Ons sal saam staan

Saam sal ons staan

Uit die blou van

Ons groote hemel

Ons sal saam staan

Saam sal ons staan

Elke valle roep ons jou naam

Ons se Vader wat woon in die Hemel

Laat U wil geskied

Asseblief tog lei ons uit die donker en vrees

En U gee ons die krag

Ons sal saam staan

Saam sal ons staan

Uit die blou van

Ons groote hemel

Ons sal saam staan

Saam sal ons staan

Elke valle roep ons jou naam

展开显示全部歌词