Die Seksuele Revolusie (Explicit)-Fokofpolisiekar

Die Seksuele Revolusie (Explicit)

时间:2008-07-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Die Seksuele Revolusie (Explicit) - Fokofpolisiekar

Onskuld is 'n vrug

'N Droė metafoor vir ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Dis baie mooi as twee jong mense soen

Begeerte is 'n spieėlbeeld

Omstandigheid 'n luuksheid van

Gesonde verstand

Dis dalk onplesierig

Maar die roltrap moet jy trap

Onskuld is 'n vrug

'N Droė metafoor wat ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Ons kort 'n lyer

'N Bedrieėr om ons op te sweep

Om vir ons rigting te kan gee

En al die kenners stem ooreen

Jou eie graf moet jy seker

Maar self grawe

Jou eie doodskis jouself maak

Jou eie toespraak by jou begrafnis praat

Onskuld is 'n vrug

'N Vrot metafoor vir ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Jou breinkind gaan jou doodmaak

En almal sal verstaan

Hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

Onskuld is 'n vrug

'N Droė metafoor wat ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

展开显示全部歌词