Hawelose Lewe-Valiant Swart

Hawelose Lewe

歌手:Valiant Swart

时间:2013-03-02

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Hawelose Lewe - Valiant Swart

Ek lees jou lewe

In die palm van jou hand

En ek hoor die stemme

Van jou stukkende drome

Verpletter teen die wêreld se hardeband

Versplinter in die niet

Van die Hemel se soen

Jou naam is 'n skerm

Teen dinge lank gelede

Jou oë die weerkaatsing

Teen 'n muur van klip

Van yster en pyn en die grys van stede

Die bede van 'n self en gebarste gebede

Die melodie van jou lewe

Is op 'n vals snaar geskrewe

En diep in jou wese lê die eensaamheid

Die eensaamheid

Van 'n hawelose lewe

Jy woon in die kamers van 'n donker verlede

Sonder deure

Sonder venters wat na buite kan sien

En drome en wense

En wonde en rowe 'n weerklank wat sê

Daar's liefde en vrede miskien

Die melodie van jou lewe

Is op 'n vals snaar geskrewe

En diep in jou wese lê die eensaamheid

Die eensaamheid

Van 'n hawelose lewe

Die melodie van jou lewe

Is op 'n vals snaar geskrewe

En diep in jou wese lê die eensaamheid

Die eensaamheid

Van 'n hawelose lewe

展开显示全部歌词