Die Hemel-Elvis Blue

Die Hemel

歌手:Elvis Blue

时间:2017-06-12

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het

Alles was goed die lewe was reg

Ons harte was vol maar ons hande was leeg

Daar was so veel wat ons nog moes leer

Oop

Ja die heme was oop

Al die deure was toe maar die hemel was oop

Oop

Ja die hemel was oop

Al die deure was toe maar die hemel was oop

Ek kyk vandag in my kinders se oë

Elke liewe asem 'n geskenk van bo

Hulle gaan nog vir ons lag

En ons gaan oor hulle huil

Maar nie een oomblik wil ek verruil

Oop

Ja die heme was oop

Al die deure was toe maar die hemel was oop

Oop

Ja die hemel was oop

Al die deure was toe maar die hemel was oop

Lig jou hande op

Lig jou hande op

Die deure was toe maar dis hemel was oop

Ja did hemel was oop

Al die deure was to emmar die hemel was oop

展开显示全部歌词