Gisteraand-Dans Dans Lisa
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Gisteraand - Dans Dans Lisa

Written by:Meiring/Bosch

Gisteraand het die wêreld vergaan

Vanoggend het ek wakker geword

En ek het steeds bestaan

Ek dink dit was my skuld

Ek dink dit was

En die's my tweede kans

Dit was anders as gewoonlik

Die nag het om die liggies gedans

Almal was vrolik mense het mekaar verstaan

Daar was musiek soos stilte daar was

En dit was mooi en ek was daar

Gisteraand het die wereld vergaan

Gisteraand

Gisteraand het die wereld vergaan

Wereld vergaan

Gisteraand het die wereld vergaan en ek was daar

Vanoggend was die mooiste

Alles het meteens bedaar

Ek het weer 'n kans gestaan

Soos die son opkom het die reen geval

Word wakker word wakker

Alles is nog soos dit was en ons is hier

Gisteraand het die wereld vergaan

Gisteraand

Gisteraand het die wereld vergaan

Wereld vergaan

Gisteraand het die wereld vergaan en ek was daar

Gisteraand het die wereld vergaan

Gisteraand

Gisteraand het die wereld vergaan

Wereld vergaan

Gisteraand het die wereld vergaan en ek was daar

Gisteraand het die wereld vergaan

Gisteraand het die wereld vergaan

Gisteraand het die wereld vergaan en ek was daar

展开显示全部歌词