
时间:2001-04-02
在手机上保存,获得更好体验
Ou Ryperd - Die Grafsteensangers
Ou ryperd ons ry die pad tesame
Ou ryperd so deur die lewensbane
Wanneer jou rydae verby is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Hei ou ryperd van my
Jippie jippie jip
Jippie jippie jip ou perd
Daar's voer en rus
Jy doen jou bes ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van tant hannie op die plaas
Jippie jippie jip
Jippie jippie jip ou perd
Daar's voer en rus
Jy doen jou bes ou perd
Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Die dogter van tant hannie op die plaas
O je je je je