Marilyn Monroe-Elizma Theron

Marilyn Monroe

歌手:Elizma Theron

时间:2018-03-23

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Marilyn Monroe - Elizma Theron

Lyrics by:N. Schoombee/E. Theron/R. Dylan/D. Kelly

Composed by:N. Schoombee/E. Theron/R. Dylan/D. Kelly

Dans voor die spieël en kyk verby

Na my nuwe rok wat lê en wag vir my

Spuit parfuum en krul my hare

Nog 'n slukkie vonkelwyn vir my

Afgestof en opgestof

Daar is niks wat hierdie girl kan stop

Gryp my hakke en rooi lippe

Want vanaand

Vanaand is jy Marilyn Monroe

Jy dans waar die ligte jou vashou

Jy trek met jou bene die lyne

Elke ou wens vanaand jy was syne

Vanaand is jy Marilyn Monroe

Jou lyf wat die oë om jou vashou

Jy mik en jy gooi daai rooi soene

Ja die manne val oor hulle skoene

Jy's 'n vrou en jy weet

Daar's 'n Marilyn Monroe wat wag in jou

Ons gaan vanaand hierdie dorp verf

Ons girls gaan koning kry op hierdie werf

Hare los en oë wat flikker

Dit is tyd dat ons onsself bederf

Maak geraas soos net ons girls kan

Ons dans en sing en skreeu Dis lekker fun

Met my hakke en rooi lippe

Want vanaand

Vanaand is jy Marilyn Monroe

Jy dans waar die ligte jou vashou

Jy trek met jou bene die lyne

Elke ou wens vanaand jy was syne

Vanaand is jy Marilyn Monroe

Jou lyf wat die oë om jou vashou

Jy mik en jy gooi daai rooi soene

Ja die manne val oor hulle skoene

Jy's 'n vrou en jy weet

Daar's 'n Marilyn Monroe wat wag in jou

Laat die poppe dans

Dis uit die boks klim aand

Waar ons vroulikheid gaan celebrate

Vergeet net so bietjie van ons inhibisies

Ons skud ons vere

Ons gaan tekere

Die aand behoort aan ons

Want vanaand is jy Marilyn Monroe

Jy dans waar die ligte jou vashou

Jy trek met jou bene die lyne

Elke ou wens vanaand jy was syne

Vanaand is jy Marilyn Monroe

Jou lyf wat die oë om jou vashou

Jy mik en jy gooi daai rooi soene

Ja die manne val oor hulle skoene

Jy's 'n vrou en jy weet

Daar's 'n Marilyn Monroe wat wag in jou

展开显示全部歌词