Zol-Beeskraal

Zol

歌手:Beeskraal

专辑:Plaasdorp

时间:2005-09-14

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Suzie wat maak jy?

Kyk jy Baywatch dan gaan slaap jy?

Waar's jou pypie en jou skaam lag?

Ek like jou in ski-pants en in skooldrag

Ek jou eengat koggelmander

Kom ons rook en vlieg ‘n brander

Jy met jou bubbelgum smile, jou tekkies

Kom gou oor en vat ‘n paar trekkies

Wat giggel ons hier oor?

Ek is besig om rigting te verloor

Die dag word al ouer en ek word al dommer

Hoekom rook ons, dan sê ons sommer

Ek weet jy wil nie hê nie

Maar ek sal vir niemand sê nie

Vat ‘n trek van hierdie sanna

Dan gaan haal ek nog ‘n rusda

展开显示全部歌词