Sê daars nie ʼn einde nie
Dis hier waar dit begin en nie ophou nie
Want ek hoop, ek hoop jy kan ʼnrukkie bly
wat ek voel vir jou het nie woorde nie
Liefde wat ek nog nooit geken het nie
En ek hoop, ek hoop jy sal ń rukkie bly
So kom dat ons, ons tassies pak
En kyk waar die liefde ons vat
Ek glo in ons my skat
Want jys die kafeïen hier in my koffie
Die lug in my longe wat ek diep intrek
Dat jy veraltyd net hier by my bly
Jys die een vir my
So kom dat ons ons tassies pak
So sê daar is nie ʼn einde nie
Dis hier waar dit begin en nooit ophou nie
Want ek weet, ek weet jy wilʼnrukkie bly
Wat ek voel vir jou sal nooit eindig nie
Wat ek sien in jou sal nooit vals wees nie
En ek weet, ek weet jy sal ń rukkie bly
So kom dat ons, ons tassies pak
En kyk waar die liefde ons vat
Ek glo in ons my skat
Want jys die kafeïen hier in my koffie
Die lug in my longe wat ek diep intrek
Dat jy vir altyd net hier by my bly
Jy’s die deel van my wat ek aan vasklou
Die reuk in my klere wat jou naby aan my hou
En jy’s die een op wie ek kan vertrou
So kom dat ons, ons tassies pak
En kyk waar die liefde ons vat
Ek glo in ons my skat
Want jys die kafeïen hier in my koffie
Die lug in my longe wat ek diep intrek
Dat jy vir altyd net hier by my bly
Jy’s die een vir my
Net vir my ooo ooo oo
Jy’s die een vir my
So kom dat ons ons tassies pak