Vergeet en Vergewe-Nicholis Louw
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Vergeet en Vergewe - Nicholis Louw

Written by:André Franke/Joachim Horn Bernges/D. Kelly/M. Brendon/N. Schoombee

Weggestoot verneuk verniel

Duisend trane verloor nog 'n siel

In die donker agter die deur

Hoekom maak ons mekaar so seer

Goddeloos hoogmoed en moord

Jaloesie vertroue oorboord

Die kinders huil sal ons eendag leer

Hoekom maak ons mekaar so seer

Vergeet en vergewe

Vergewe my sonde weer

Staan by die wete

Dis wat die liefde leer

Vergeet en vergewe

Vergewe die laaste keer

Begin by die einde

Tussen die lyne

Vergewe al maak dit seer

Mishandel vervloek en verward

Nog 'n leuen die tong is 'n swaard

Vat die woord kom ons probeer

Waarvoor maak ons mekaar so seer

Vergeet en vergewe

Vergewe my sonde weer

Staan by die wete

Dis wat die liefde leer

Vergeet en vergewe

Vergewe die laaste keer

Begin by die einde

Tussen die lyne

Vergewe al maak dit seer

Vergeet en vergewe

Vergeet en vergewe

Vergeet en vergewe

展开显示全部歌词