Jy Is My Liefling (Portuguese)-Jimmy Reeves

Jy Is My Liefling (Portuguese)

歌手:Jimmy Reeves

时间:2000-01-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Jy Is My Liefling (Portuguese) - Jimmy Reeves

Jy is my liefling en ek is so bly

Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my

Daar by jou woning sien ek weer die lug

En ek weet jy my liefling is terug

As die maan opkom oor die velde

En die sterretjies skyn in die lug

Dan voel ek so lief vir die wêreld

O ek weet my liefling is nou terug

Jy is my liefling en ek kom vanaand

Met die pad deur die land

Deur die hek by die rant

Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf

En jy hoor nou die draf van my perd

展开显示全部歌词