Jy Slaan Die Wind In My Seile-4Werke

Jy Slaan Die Wind In My Seile

歌手:4Werke

时间:2017-05-19

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Jy Slaan Die Wind In My Seile - 4Werke

Written by:Emil Struwig/Nicholis Louw/Niel Schoombee

Wat sou ek sonder jou doen

Daars towerkrag in jou oggend soen

Die hitte van jou liggaam teen my lyf

Jou deurmekaar geslaapte praat

Virewig wil ek so wakker raak

Die dag is lank maar vir nou is jy by my

Bly hier in die oomblik

Jy is ongelooflik

Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly

My hart is in jou hande

Daars geen sterker bande

N oomblik soos nou bly n leeftyd in my

Jy jy slaan die wind die wind in my seile

Teen alle getuie

En jy jy is my rigting die antwoord vir my

En jys nog mooier as more vir my

Want die wind in my seile is jy

Ek wonder soms hoe ek dit doen

Maar ek kan nie kla as jy my soen

Kan n ewigheid le teen jou lyf

Jou oggend bepaal jou hele dag

En ek dink aan jou tot vannag

Ek verlang na jou arms om my lyf

Bly hier in die oomblik

Jy is ongelooflik

Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly

My hart is in jou hande

Daars geen sterker bande

N oomblik soos nou bly n leeftyd in my

Jy jy slaan die wind die wind in my seile

Teen alle getuie

En jy jy is my rigting die antwoord vir my

En jys nog mooier as more vir my

Want die wind in my seile is jy

Ja dis die klein dinge ja die kein dinge

Wat saak maak wat saak maak

En jy maak liefdes kringe ja liefdes kringe

Om my hart met elke sonsak vanaand

Jy jy slaan die wind die wind in my

Seile

Teen alle getuie

En jy jy is my rigting die antwoord vir my

En jys nog mooier as more vir my

Want die wind in my seile is jy

展开显示全部歌词