Tokkolos-Beeskraal

Tokkolos

歌手:Beeskraal

时间:2018-08-03

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Dis die water en die wyn, dis die hout en die rook en die maanskyn

Het jy vir my gesê jy wil langs my kom lê vanaand

Dan kyk ek in jou rigting en ek sien jy maak 'n eye blind

Jy's die dwelm onder my vel, maar jy's my maat

Sê ek kom weer, kom weer klip kop tokkolos

Jy's 'n vrou, jy's die duiwel in die bos

Jou voete is vuil en jou jeans lyk weer soos ogiesdraad

Jy staan alweer in die reën, jy maak die hemel kwaad

As die storms woed en jou oë vloek weer in blou

Dan sien ek weer die goed en die kwaad van 'n vrou

Sê ek kom weer, kom weer klip kop tokkolos

Jy's 'n vrou, jy's die duiwel in die bos

Sê ek kom weer, kom weer klip kop tokkolos

Jy's 'n vrou, jy's die duiwel in die bos

As jou witgelaat aan die water raak en alles om jou word binnekort rooi, dan onthou ek jou soos in die Klein Karoo, jy bly nogsteeds net 'n boerenooi

'n Boerenooi

展开显示全部歌词