在手机上保存,获得更好体验
Hou Jou Hande Bymekaar - Foto Na Dans
Dra my hart en fluister sing ons lied saam
Le my neersodat jou spoor veras
'N traan sal hierdie kraak met hart vereer
Onthou verewig nooit alleen
Vir altyd sonder seer
Hou jou hande bymekaar en glo die roes sal bedaar
Min luister min laster
Grys en suiwer verdwyn
Sal verdwyn as 'n paar
Sal verdwyn in mekaar
Hou jou hande bymekaar en glo die roes sal bedaar
Min luister min laster
Hou jou hande bymekaar en glo die roes sal bedaar
Min luister min laster
Grys en suiwer sal verdwyn
Sal verdwyn as 'n paar
Sal verdwyn in mekaar