Hou Vas Jou Matras-Robbie Wessels
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Hou Vas Jou Matras - Robbie Wessels

Daar's net een ding van

Die Vrystaat waarna ek verlang

Dis die seunskoshuis op

Kroonstad se onderste gang

In kamer 23 het ek gebly

Saam die grootste kakmaker

Van die kontrei

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

Aanvaar hom soos hy is

Naby die badkamer aan

Die einde van die gang

Hang 'n bloedrooi gedaante

Hulle noem 'n brandslang

Rustig staan jy op

Niks gaan mos gebeur

Maar sodry jy op die toilet sit

Gaan niks vir Henno keer

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

Aanvaar hom soos hy is

De Vos is 'n bliksem

Almal weet dit hier

Van muis tot meerkat biltong

Deel hy met plesier

Maar voor jy daaraan eet

Hier lê die geheim

Laat hy eers daaraan proe

Dan wen jy dalk sy game

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Hou vas jou matras

Want De Vos is weer los

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

Aanvaar hom soos hy is

Henno De Vos bly naby aan

Steynsrus en sy pa en sy ma

Aanvaar hom aanvaar hom soos hy is

展开显示全部歌词