
在手机上保存,获得更好体验
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond
Net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou
'n Spoorweglyn wil bou
Wat strek van ver uit die Noorde-sande
Tot in die ou Karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond
Net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek
En nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensreg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond
Net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek
En nou sê my waar's
Die land van melk en heuning
Oe-waaa
Oe-waaa
Oe-waaa
In die land van melk heuning
Oe-waaa
Oe-waaa
Oe-waaa
In die land van melk heuning
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond
Net vir ons geleen
Voel jy weer soos 'n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek
En nou sê my waar's
Die land van melk en heuning