Ja syt gedink dat sy is cool
Toe wys ek haar wie is die bra
Toe stap sy al die pad nader na my ja
Sy vra my toe wie dink ek ek is nou ja
Toe se ek vir haar stap saam my na die Dansvloer
Ons staan nou daar toe haal ek weer uit My moves
Toe wys ek haar wat ek wat ek kan doen
Toe se sy baby
Ooh jurre maar jy kan dans
Ooh jy kan dans
Ooh jinne ja jy kan dans,Jy Kan Groove
Jy kan Move
Ek se baby ek kan dans
Ek kan dans nee ek gee jou nie nog n kans Daais in die verlede
Se my girla wat is dit wat jy van my wil he
Want ek het nie my geld om vir met jou Teshare
Olalalalalala ons doen dit weer
Ons doen dit weer
Ja syt gedink dat sy is cool
Toe wys ek haar wie is die bra
Toe stap sy al die pad nader na my ja
Sy vra my toe wie dink ek ek is nou ja
Toe se ek vir haar stap saam my na die Dansvloer
Ons staan nou daar toe haal ek weer uit my moves
Toe wys ek haar wat ek wat ek kan doen
Toe se sy baby
Ooh jurre maar jy kan dans
Ooh jy kan dans
Ooh jinne ja jy kan dans,Jy Kan Groove
Jy kan Move
Ek se baby ek kan dans
Ek kan dans nee ek gee jou nie nog n kans daais in die verlede
Se my girla wat is dit wat jy van my wil he
Want ek het nie my geld om vir met jou Teshare
Olalalalalala ons doen dit weer
Ons doen dit weer