Gee Gee Gee-Mwah

Gee Gee Gee

歌手:Mwah

时间:2013-06-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Gee Gee Gee - Mwah/Elvis se Seun

My liefde vir jou was baie sterk

Ek was baie stil en op my plek

Ek het gesukkel om te weet waar ons staan

Ek was so alleen al was ons saam

Gevoelens en emosies moes ek altyd

Keer maar soo het ek dalk my les geleer

Ek het jou soos n boek gelees

Jy was nog altyd verveeld

En ek gee gee gee my alles vir jou

En jy neem neem neem net sonder berou

Jy moet net weet weet weet ek het jou vertrou

Dis verby tussen my en jou

Jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer

Dis verby dis verby dis verby

Tussen jou en my

Un lafti basir cow onng mosjir

Jy neem en neem maar ek is kla

Ekt gesukkel om te weet waar ons

Staan wnt jy bly yt tot laat in die aand

Gevoelens en emosies moes ek altyd keer

Maar so het ek dalk my les geleer

Ek het jou soos n boek gelees

Jy was nog altyd verveeld

En ek gee gee gee my alles vir jou

En jy neem neem neem net sonder berou

Jy moet weet weet weet ek het jou vertrou

Dis verby tussen my en jou

En ek skryf probeer om om my hart te gee want

Jy speel met my gevoelens vir die heoveelste keer

Dis verby dis verby dis verby

Tussen jou en my

Waar was jy gewees toe ek jou hier wou he

Nous ek bevrees jy het die laaste woord vir my gese

Waar was jy gewees tot dat die storms gan le

Nou het ek geleer ek het te veel liefde in jou bele

En ek gee my alles vir jou en jy neem net

Sonder berou jy moet weet ek het jou vertrou

Dis verby

Dis verby

En ek gee gee gee my alles vir jou

En jy neem neem neem net sonder berou

Jy moet weet weet weet ek het

Jou vertrou dis verby tussen my en jou

En as ek probeer om my hart te gee want jy

Speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer

Dis verby

Dis verby

Dis verby

Tussen jou en my

展开显示全部歌词