Jy het daar langs die pad gestaan, jou duime dui die rigting aan vanaand
Die railway meester het geskree want jy't vanaand weer weggegaan waarheen
Jy soek jou vrede om te lê, as jy vanaand by my kom lê so laat
Jou tas is leeg maar tog so vol, jou oë vertel my van 'n jol vanaand
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan
Weg, weg, weg ver hiervandaan, daar waar ander ons verstaan vanaand
Die pad is oop, die wiele rol en ons twee soek nog na 'n jol vanaand
So deur die venster as ons lê, die nag het langs die paar gaan lê gisteraand
Onthou net as jy lankpad dewaal, die dag gaan jou nou nou weer kom haal
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan huis toe
Kom ons gaan