Jy's Die Rede-Patricia Lewis

Jy's Die Rede

时间:2014-09-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Wat okal gebeur

Wat die lewe okal inhou jy moet weet

Ek ken ook die seer en die vreugde van die lewe

Jy is vir my, my grootste inspirasie jy moet weet

Al gaan dit ook swaar, ek sal by jou bly staan

Jy's die rede vir my glimlag

Jy's die doel van my bestaan

Jy's 'n deel van al my drome waar ek mag gaan

Jy's die een wat my mar weer laat lag as als verkeerd wil gaan

Jy's my lewe, my hele bestaan

Die aarde bly draai

Seisoene van die lewe kom en gaan

Ons plant en ons saai

Die oestyd is ons rede

Dis gee en dis neem

Die liefde bly die grootste dobbelspel

Met jou hier by my sal ek aanhou wen

Jy's die rede vir my glimlag

Jy's die doel van my bestaan

Jy's 'n deel van al my drome waar ek mag gaan

Jy's die een wat my mar weer laat lag as als verkeerd wil gaan

Jy's my lewe, my hele bestaan

展开显示全部歌词