Hi Hi Ho (Pirates of the sea)-Willem Botha

Hi Hi Ho (Pirates of the sea)

歌手:Willem Botha

专辑:Se My Nou

时间:2009-04-22

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Hi Hi Ho (Pirates of the sea) - Willem Botha

Lyrics by:W. Botha/Claes Andreasson/Liberg Jonas/Johan Sahlen/Torbjörn Wassenius

Composed by:W. Botha/Claes Andreasson/Liberg Jonas/Johan Sahlen/Torbjörn Wassenius

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Ek vat nou 'n kans saam met jou

Kom steel die show kom ons doen dit nou

Pirates is wat ons wil wees

Ek kry jou vanaand

Vanaand is die aand wat ons gaan party tot laat

Party tot laat

Ek gaan uit saam met jou dis van jou wie ek hou

Daar's nie tyd om dit oor te praat

Hardloop net weg saam met my en ek weet

Daar is jou hart so sal als vergeet

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Laat gaan wat in jou pad kan staan

Vanaand dis 'n plan en ek weet jy moet gaan

Pirates is wat ons wil wees

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Ek vat nou 'n kans saam met jou

Kom ons steel die show kom ons doen dit nou

Pirates is wat ons wil wees

Moet nie nou loop of my wil wegstoot

Gee net oor aan die aand

Tot op die been daar is net geen geen

Manier om my nou te keer

Want ek is 'n pirate wat jou nou wil soen

Geen Peter Pan nie so wat kan jy doen

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Laat gaan wat in jou pad kan staan

Vanaand dis 'n plan en ek weet jy moet gaan

Pirates is wat ons wil wees

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Ek vat nou 'n kans saam met jou

Kom ons steel die show kom ons doen dit nou

Pirates is wat ons wil wees

Dink jy ooit die see is erg

Wag net dat ek jou kry

En ek sal steeds jou bly terg

Tot jy by my gaan bly yeah

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Ek vat nou 'n kans saam met jou

Kom ons steel die show kom ons doen dit nou

Pirates is wat ons wil wees

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Laat gaan wat in jou pad kan staan

Vanaand dis 'n plan en ek weet jy moet gaan

Pirates is wat ons wil wees

En ons hi hi ho en ons hi hi hey

Ek vat nou 'n kans saam met jou

Kom ons steel die show kom ons doen dit nou

Pirates is wat ons wil wees

Pirates is wat ons wil wees

展开显示全部歌词