Superhero-Eden

Superhero

歌手:Eden

时间:2017-06-12

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal jou oppas in die donker

En vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal die wereld vir jou aanvat

En vir jou 'n hero wees

Kan ek jou hero wees

In al die stories wat jy lees

En elke aand as jy gaan slaap

Is ek die een wat oor jou waak

Al slaan die donder weer

Wereld winde teen jou neer

Sal die held hier binne my

Net soos n reus vir jou baklei

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal jou oppas in die donker

En vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal die wereld vir jou aanvat

En vir jou 'n hero wees

Ek sal jou trane vang

Voor dit rol oor jou wang

Want net een glimlag vir nou

Is al wat ek nodig het van jou

Ek sal dit weer en weer bewys

Al word ons oud

Al word ons grys

Want ek weet dit is net jy

Dis jy wat n hero raak van my

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal jou oppas in die donker

En vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal die wereld vir jou aanvat

En vir jou 'n hero wees

Eks n man

Met n hart van stal

Wat jou nie sal laat gaan

En vanaand

Is die aand wat ek jou vra

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal jou oppas in die donker

En vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal die wereld vir jou aanvat

En vir jou 'n hero wees

Kan ek jou superman

Batman

Ironman

Spiderman wees

Ek sal jou oppas in die donker

En vir jou n hero wees

Ek sal die wereld vir jou aanvat

En vir jou 'n hero wees

展开显示全部歌词