Kaptein-Kurt Darren
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Kaptein - Kurt Darren

Written by:Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon

Kaptein kaptein kaptein

Span die seile

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy vir my

Kaptein span die seile kaptein sy is myne

Daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh

Sy wag vir my

Eendag lank gelede in my drome was daar 'n girl soos jy

En sy was ver te mooi vir my

Daar was 'n eiland vol meisies in bikinis en almal lyk soos jy

En dit was ver te veel vir my

Kaptein span die seile

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy vir my

Kaptein span die seile kaptein sy is myne

Daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh

Sy wag vir my

Eendag op 'n reëndag ons alleendag

Dit was net ek en jy

Ons het mekaar in 'n droom gekry

Daar was 'n eiland vol kinders by dosyne en almal lyk soos jy

En dit was mooier as mooi vir my

Kaptein span die seile

Kaptein sy is myne

Daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy vir my

Kaptein span die seile kaptein

Sy is myne daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh

Sy wag vir my

Kaptein ek wens jy wil my hoor

Kaptein ek wens jy wil ek gaan my droom verloor

Kaptein span die seile

Kaptein sy is myne daar waar die son opkom

Daar oor die horison wag sy vir my

Kaptein span die seile kaptein

Sy is myne daar waar die son gaan lê

Het sy gesê sy wag oh oh oh oh sy wag vir my

Sy wag vir my

展开显示全部歌词