Hy Laat Die Sterre Skitter-Soekie & Die Radikids
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Hy Laat Die Sterre Skitter - Soekie & Die Radikids

Hy laat die sterre skitter

Hy laat die branders rol

Hy laat die wolke sweef

Hy laat my leef

Dis waarom ek Hom liefhet

Hy het vir my gesterf

Die Heer wat al's gemaak het

Het aan die kruis gesterf

Hy laat die voëltjies sing

Hy laat die kriekies kriek

Hy laat die paddas kwaak

Hy't my gemaak

Dis waarom ek Hom liefhet

Hy het vir my gesterf

Die Heer wat al's gemaak het

Het aan die kruis gesterf

Hy laat die wolwe huil

Hy laat die diere grom

Hy laat die mense sing

En vreugde bring

Dis waarom ek Hom liefhet

Hy het vir my gesterf

Die Heer wat al's gemaak het

Het aan die kruis gesterf

展开显示全部歌词