Kom Help my Varkie Vang-DJ Ossewa

Kom Help my Varkie Vang

歌手:DJ Ossewa

时间:2014-09-03

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Kom Help my Varkie Vang - DJ Ossewa

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Hier kom hy reguit op ons afgedraf

Ag nee hy is nou sommer laf

Hier kom hy weer op ons afgedraf

Om n vark te vang dit is n straf

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Ek tackle hom voor my ouma se deur

Agge nee daar beginne hy te skree

Ek wurg hom nou met my das

Ag nee daar begin hy te skree

Ek keer hom toe vas by die onderste hek

Ag nee hy gly nou spanspek

Ek hardloop hom in soos n haan sonder nek

Ag nee nou lyk ek soos n gek

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Die mense dink ek is n gek

Ag nee al wat ek soek is spek

Ek vang hom uiteindelik by die onderste hek

Ek spring op hom en breek sy nek

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help ky varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

Kom help my varkie vang

Kom help my varkie vang

Ek wil sy lekkere spekboud braai

展开显示全部歌词