Sê My-Fredi Nest

Sê My

歌手:Fredi Nest

专辑:Se My

时间:2005-03-06

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Sê My - Fredi Nest

Written by:Fredi Nest

Sê my

Sê my

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Ons vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang

Onder groot koelte bome kan ons lekker sit en droom

Met wurms soos slange en suntan op ons wange

My tjomma hier kom 'n ding

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Oom boekas heim 'n smoulies nommer 1 of nommer 4

Iewers na êrens word die lyne uitgestuur

En 'n botha word gehaal en die bekers word gevul

Buite raas die baie maar hierbinne raak dit stil

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Ons vaalies soek 'n dam waar ons lekker vis kan vang

Sonder motorbote wat gedagtes kan versteur

Net ek teen die elemente jy weet wat kan gebeur

Oh tjomma hier kom 'n ding

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang vang vang

Sê my toe toe toe sê my

Ag sê my waarmee jy vang

Ag sê my waarmee jy vang

展开显示全部歌词