Kyk diep in my oë-Monique
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Kyk diep in my oë - Monique/Elizma Theron/Ray Dylan/Nicholis Louw

Written by:Niel Schoom

Wat voel dan beter as liefde

Daai gevoel wat jou laat aand wakker hou

Niks is tog meer as mooi woorde

Daai oomblikke wat ons vashou

Dis daai doellose aande

Die lag en stories en jou hand vashou

Daai stoute trek in jou oë

Daai spieëls waarvan ek so hou

Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my

Dis waar liefde in my bly

Wat jy sien is wat jy kry

Kyk diep in my oë en jy sal weet

Jy is als waarvan ek hou

En my hart behoort aan jou

En op wolk nommer nege wil ek bly

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry

Oral om my sien ek jou

Ek maak my oë toe en ek weet jy's daar

My klere ruik sommer na jou

Die maan en die sterre spel jou naam

O jou lippe vertroos my

Jou glimlag steel die hart uit my

Dis in jou stem en jou woorde

Net die plek sal ek ook kry

Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my

Dis waar liefde in my bly

Wat jy sien is wat jy kry

Kyk diep in my oë en jy sal weet

Jy is als waarvan ek hou

En my hart behoort aan jou

Behoort aan jou

En op wolk nommer nege wil ek bly

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry

Verliefdheid kan jy nêrens koop nie

Niemand kan jou daarvan keer nie

Niks voel beter as daai simpelgeit

Daai gevoel kan jy nie kies nie

Tot jy dit voel sal jy nie weet nie

Dis waar alles tog begin

Kyk diep in my oë kyk dwarsdeur my

Dis waar liefde in my bly

Wat jy sien is wat jy kry

Kyk diep in my oë en jy sal weet

Jy is als waarvan ek hou

En my hart behoort aan jou

Behoort aan jou

En op wolk nommer nege wil ek bly

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry

By jou kry

En op wolk nommer nege wil ek bly

Dit is liefde en dis wat ek by jou kry

By jou kry

展开显示全部歌词