Die Illusie Van Veiligheid-Fokofpolisiekar

Die Illusie Van Veiligheid

时间:2012-12-01

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Die Illusie Van Veiligheid - Fokofpolisiekar

Goedkoop kitssatisfaksie

Volgraan fase 4

Mezzanine messias van die woonbuurt

Ek is baie bly om jou te sien

Opsoek na bewyse dat ek lewe

Laatnag plesier

Die res lag harder as ek

Ek lag nie vir flou grappe nie

Dis klaar te laat

Luister julle nie

Ek voel asof ek met myself praat

En daar's geen pad vorentoe nie

So wat doen ons nou

Ons los ons ruite oop

En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie

Dit help nie veel vir hoe ek voel nie

Jy's lui jy's selfsugtig en jy luister nie

Als wat jy kry moet jy

By die venster uit smyt

Ons sal rond sit en raas

Dieselfde wyshede herhaal

In 'N vuil sitkamer sukkel jy om te leef

Sonder rigting is dit moeilik om jouself te wees

Wat doen ons nou

Ons los ons ruite oop

En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie

Dit help nie veel vir hoe ek voel nie

Jy's lui jy's selfsugtig en jy luister nie

Daar's niks wat ons keer nie

Ons los ons ruite oop

En ons het nie diefwering nie

Ek het familie wat nie bloed is nie

Dit help nie veel vir hoe ek voel nie

Jy's stadig en jy werk nie goed met ander nie

展开显示全部歌词