Vrouwees Elemente-Carma

Vrouwees Elemente

歌手:Carma

时间:2022-08-10

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Drome gegrond diep in my hart

Passie soos vuur, sukses op my pad

Die sterre is haalbaar met die lig van die gees

Met die water van lewe wat vloei deur my wese

Ek is vrou en ek hou vas aan alles wat my

Staande hou

My vrouwees fondamente

Ek is vrou (ek is vrou)

Oeh woah (oeh woah)

My vrouwees elemente

Daar vir jou (daar vir jou)

Oeh woah (oeh woah)

Gegrond op vaste fondamente

Vervulling wat waai in vrede

Vreugde n nuwe rede

My status elemente

Ster status elemente

(oeh oeh oeh oeh oehoe)

Hande wat vat aan n ander se hart

Liefde wat koester en die seer wegvat

N bietjie van my vul n bietjie van jou

Saam kan ons vrou wees en saam kan ons bou

Ek is vrou en ek hou vas aan alles wat my (ek is vrou)

Staande hou

My vrouwees fondamente

Ek is vrou (Ek is vrou)

(oeh woah) (oeh woah)

My vrouwees elemente

Daar vir jou (daar vir jou)

(oeh woah) (oeh woah)

Gegrond op vaste fondamente

Vervulling wat waai in vrede

Vreugde n nuwe rede

My status elemente

Ster status elemente

(oeh oeh oeh oeh oehoe)

Woah ho, woah ho, oh ho ho ho oh ho

(Ek is vrou)

Woah ho, woah ho

My vrouwees fondamente

Ek is vrou (Ek is vrou)

(Oeh woah) (oeh woah)

My vrouwees elemente

Daar vir jou (daar vir jou)

(oeh woah) (oeh woah)

Gegrond op vaste fondamente

Vervulling wat waai in vrede

Vreugde n nuwe rede

My status elemente

Ster status elemente

(oeh oeh oeh oeh oehoe)

Ster status elemente

展开显示全部歌词