As Ek-J.U.S

As Ek

歌手:J.U.S

专辑:As Ek

时间:2022-03-02

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Nana nana nana

Ja Jy is my Girl

Tot laat bby ja

Ja ja dit is so jah

Dit is so

As ek in jou oë kyk

Wat verwag ek van n mooi kind soos jy

Girl jy mak my mal

En as ek hier staan voor jou girl

Se my dat jy verewig by my bly

Want ek kan nie sonder jou

Dis tino baby

En baby jy weet

Tino baby kan nie sonder jou nie

Soos n slot sonder key

Is ek verlore baby

Ek wil n toekoms met jou deel meisie

Kla jou ouers gevra

En dis n ja baby

En n

Ons vat dinge verder

Soos nooit tevore

Fokus op n future

En niks van die verlede

Ons is bymekaar

Net bymekaar sal ons bly baby

Niemand sal dan ooit

Tussen ek en jy nog weg vat nie

En niks sal ooit change nie

My mind is op jou

En my hart bly net by jou baby

Glo my as ek se

Jy is my toekoms wifey

Ek het dai ring In jou vinger gedruk

Om te wys bewys jy is my wifey

Jou nooit sal ek verlaat nie

Want jy

As ek in jou oë kyk

Wat verwag ek van n mooi kind soos jy

Girl jy mak my mal

En as ek hier staan voor jou girl

Se my dat jy verewig by my bly

Want ek kan nie sonder jou

Ek kan nie sonder jou nie

Want jys my baby

One and only

Ek kan nie stry nie

Want jys my baby

Ons is gebedoel vir mekaar

Gebedoel vir mekaar

Ek kan nie sonder jou nie

Want jys my baby

One and only

Ek kan nie stry nie

Want jys my baby

Ons is gebedoel vir mekaar

Gebedoel vir mekaar

展开显示全部歌词