Kinders Van Die Wind-Patrizio Buanne
    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
猜你喜欢的歌曲
歌词

Kinders Van Die Wind - Patrizio Buanne

Ek ken n ou ou liedjie

Van lewenswel en wee

Van lank vergane skepe in

Die kelders van die see

Die woorde is vergete

En tog die deuntjie draal

Soos vaag onthoude grepies uit

N baie ou verhaal

Van swerwers sonder rigting

Van soekers wat nooit vind

En eindelik was almal maar

Net kinders van die wind

Gesigte drome name

Is deur die wind verwaai

En waarheen al die woorde is

Sou net n kind kon raai

Swerwers sonder rigting

Soekers wat nooit vind

En eindelik was almal maar

Kinders van die wind

En eindelik was almal maar

Kinders van die wind

En eindelik was almal maar

Kinders van die wind

Kinders van die wind

展开显示全部歌词