Duisend Ure-Beeskraal

Duisend Ure

歌手:Beeskraal

专辑:Plaasdorp

时间:2005-09-14

    使用手机浏览器「扫一扫」

    在手机上保存,获得更好体验

标签
歌词

Ek lê hier teen my mure vol van spyt, ek kyk weer by die donker vensters uit en ek wonder

Waar is jy heen

Het jy alweer die pad gevat na 'n koue dorp of rowwe stad en ek wonder

Waar is jy heen

Vat die pad oor die brug na my toe net vir tien minute hier by my

Kan jy aan die verlange proe, kan ek aan jou hande voel vanaand

Tot die klippe weer begin rol, tot die klippe weer begin rol

En jy moedeloos van alles weghol en jy moedeloos van alles weghol, tot die klippe

Weer begin rol, tot die klippe

Weer begin rol en jy moedeloos van alles weghol en jy moedeloos van alles weghol

Al wat ek tel is 'n duisend ure, ek lê en kyk die heeldag teen my mure na die fotos

Wat hier hang

展开显示全部歌词