
在手机上保存,获得更好体验
Kom Ons Braai - Stefan Ludik
Dis Sondag middag met my girl
En die sonnetjie skyn
Sy lyk onrustig so ek gooi haar
Toe 'n glasie wyn
Sy sê kom ons eet 'n pizza
Ek sê nee girl ons maak pizza by die huis
Dis veels te warm fancy aantrek
En ek baie lus vir vleis
Ek wil net braai
Ek wil net braai
Toe lui die klokkie die deur
Gaan oop en almal is daar
My hele familie en paar pelle van die bar
En ek sê julle ek wil nie kuier
Ek het kopseer so ek rus maar by die huis
My tannie sê kom boetie jy sal
Beter voel kyk al die lekker bakke vleis
Ons wil net braai
Ons wil net braai
Ek sien my girl raak kwaai
So ek gooi haar nog 'n glasie wyn
Ons wou alleen braai en nou's
Ons planne down the drain
Ek sê toe jammer bokkie hoop
Jy mind nie al die mense by die huis
En sy sê ag dis ok ek't eintlik
Lus vir lekker kuier en vir vleis
So kom ons braai
So kom ons braai
Ay ay
Afrikaaners hou van braai
Engelse hou van braai
Ja almal hou van braai
Braai
Ek wil net braai
So kom ons braai
Almal hou van braai
Ek wil net braai braai braai braai